Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[Download] "Kwaai Uil kry ’n Stokperdjie" by Kerryn Ponter # eBook PDF Kindle ePub Free

Kwaai Uil kry ’n Stokperdjie

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Kwaai Uil kry ’n Stokperdjie
  • Author : Kerryn Ponter
  • Release Date : January 01, 2019
  • Genre: Animals,Books,Kids,Fiction,Comics & Graphic Novels,
  • Pages : * pages
  • Size : 3898 KB

Description

Kwaai Uil se lewe is uitstekend – so wonderlik dat hy besluit om by die pragtige voëlgesang aan te sluit wat hy elke dag uit die boom langsaan hoor. Hy gryp 'n kitaar en is vol selfvertroue dat hy die beste musikant nog sal wees. Tot sy groot teleurstelling vlieg die ander voëls weg van die verskriklike geraas wat hy maak. Kwaai Uil wil graag 'n stokperdjie hê en hy probeer rugby speel, kook, brei, skilder en dans. Maar elkeen eindig in mislukking. Na 'n gesprek met Duif besef hy dat om goed te wees, hy moet oefen en oefen. En so keer Kwaai Uil terug na sy kitaar en oefen tot hy goed kan speel. Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie sal jong kinders vermaak deur die snaakse situasies waarin die uil hom tydens sy soektog na die perfekte stokperdjie bevind. Soos gewoonlik is Kerryn Ponter se illustrasies genotvol en snaaks. Dit is die vierde titel in haar Kwaai Uil-reeks.


PDF Books "Kwaai Uil kry ’n Stokperdjie" Online ePub Kindle